National Freedom Party
Suid-Afrikaanse politieke party / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die National Freedom Party is 'n politieke party in Suid-Afrika. Die party is op 25 Januarie 2011 deur die voormalige nasionale voorsitter van die Inkatha-Vryheidsparty, Zanele kaMagwaza-Msibi, gestig.
Kitsfeite Gestig, Ideologie ...
National Freedom Party | |
NFP | |
Gestig | 25 Januarie 2011 |
---|---|
Ideologie | Populisme |
Nasionale affiliasie | Geen |
Internasionale affiliasie | Geen |
Amptelike kleure | Oranje |
Webblad | www |
Sluit
Die party is in Durban se stadsaal gestig met die oog op die Munisipale Verkiesing van 2011 met hulle fokus op KwaZulu-Natal.[1]