Neil Somers
From Wikipedia, the free encyclopedia
Neil Somers is 'n Afrikaanse sanger.[1]
Kitsfeite Oorsprong, Genres ...
Neil Somers | |
---|---|
Oorsprong | Pretoria, Suid-Afrika |
Genres | Volwasse kontemporere rock |
Beroep(e) | Sanger |
Jare aktief | 2009 - nou |
Etikette | FANTASIA |
Sluit
Neil Somers is op Bethal gebore en matrikuleer aan die Hoƫrskool Hoogenhout. Somers is genomineer vir 'n Huisgenoot-Tempo toekenning vir Beste Nuweling vir 2009. Hy is ook genomineer vir Beste Manlike Solo Kunstenaar 2009 tydens Rapport se Vonk-toekennings.