Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Nkomazi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in Mpumalanga, Suid-Afrika.
| |||
Provinsie | Mpumalanga | ||
Distriksmunisipaliteit | Ehlanzeni | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | MP324 | ||
Burgemeester | Johan Mkhatshwa (ANC) | ||
Hoofstad | Malalane | ||
Grootste tale | Swazi, Tsonga, Afrikaans | ||
Area | 4 787 km² | ||
Bevolking | 390 610 (2016) |
Nedersettings in die munisipaliteit sluit in:
- Hectorspruit
- Komatipoort
- Malalane (setel)
- Marlothpark
Hierdie artikel omtrent die geografie van Suid-Afrika is 'n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei. |