Nowi Ritsjan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nowi Ritsjan (Russies: Новый Рычан) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Choetorskoi Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Wolodarski-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Kitsfeite Nowi Ritsjan Новый Рычан, Land ...
Nowi Ritsjan Новый Рычан | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°22′28″N 48°21′50″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 997 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416172 |
Sluit