Okiep
dorp in Namakwaland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Okiep is 'n dorp in Suid-Afrika se provinsie Noord-Kaap en geleë in Namakwaland, 8 km noord van Springbok en 11 km suidwes van Concordia. Dit is gestig in 1862 nadat koper hier ontdek is. Die naam is vroeër geskryf as O'okiep, en beteken in Nama plek van brak water.
Kitsfeite Okiep O'okiep, Land ...
Okiep O'okiep | |
---|---|
Ventilasieskag van die ou kopermyn | |
Koördinate: 29°35′45″S 17°52′51″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Nama Khoi |
Stigting | 1862 |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,63 km2 (14,92 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 304 |
• Digtheid | 163/km2 (420/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 1.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 93.8% |
• Swart mense | 3.8% |
• Ander | 1.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 96.2% |
• Xhosa | 1.0% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 8270 |
Skakelkode | 027 |
Sluit