Onderbaadjie - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Onderbaadjie.

Onderbaadjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

'n Tradisionele onderbaadjie wat saam met 'n tweedelige pak of aparte baadjie en broek gedra word.
'n Tradisionele onderbaadjie wat saam met 'n tweedelige pak of aparte baadjie en broek gedra word.

'n Onderbaadjie is 'n moulose bolyfse kledingstuk wat bo-oor 'n hemp en das en onder 'n baadjie gedra word as deel van die meeste mans se formele drag, en as die derde deel in die driedelige mansbesigheidspak. Dit was eens 'n aanvaarde deel van mansdrag, maar het sedertdien in die kontemporêre drag van die Engelssprekende wêreld ongewoon geraak, alhoewel dit 'n terugkeer na die besigheidsmode in Duitsland gemaak het.

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Onderbaadjie
Listen to this article