Patensie
From Wikipedia, the free encyclopedia
Patensie is 'n klein dorpie in die Oos-Kaap-provinsie, Suid-Afrika en is 15 km noordwes van Hankey. Die naam is 'n vervorming van die Khoikhoi-woord wat rusplek vir die vee beteken.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Patensie | |
---|---|
Kennisgewingbord langs die R331 | |
Koördinate: 33°45′32″S 24°48′53″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Kouga |
Stigting | 1858 |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,23 km2 (2,41 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 5 263 |
• Digtheid | 845/km2 (2 190/vk. myl) |
Poskode (strate) | 6335 |
Poskode (posbusse) | 6335 |
Skakelkode | 042 |
Sluit