Phokas van Bisantium
From Wikipedia, the free encyclopedia
Phokas (Latyn: Flavius Phocas Augustus, Grieks: Φωκᾶς; oorl. 610) was die Bisantynse keiser van 602 tot 610. Hy het die bewind van Mauricius oorgeneem en is self deur Herakleios in ’n burgeroorlog van sy mag gestroop.
Kitsfeite Bewind, Volle naam ...
Phokas | |
---|---|
Keiser van die Bisantynse Ryk | |
’n Muntstuk wat Phokas uitbeeld. | |
Bewind | 602–610 |
Volle naam | Flavius Phocas Augustus |
Dinastie | Geen |
Oorlede | 610 |
Voorganger | Mauricius |
Opvolger | Herakleios |
Eggenote | Leontia |
Kinders | Domentzia |
Moeder | Domentzia |
Sluit