Pieter Koen
Suid-Afrikaanse sanger From Wikipedia, the free encyclopedia
Remove ads
Pieter Koen is 'n Afrikaanse sanger, voormalige Radio Rippel-omroeper en aanbieder van KykNET se gewilde musiekprogram op Saterdagaande, Jukebox. Van sy treffers sluit in: Skud Jou "Biscuit", 3 Susters van Drie Susters en Tattoo.
Remove ads
Diskografie
- 2004: Skud jou biscuit
- 2005: Welkom in my wêreld
- 2006: Tattoo
- 2009: 3 susters
- 2010: Haak 'n bietjie uit
- 2014: Wat die hart van vol is
- 2017: Boobs, boude, bene
- Tattoo Live DVD
- Run with me
Verwysings
Sien ook
Eksterne skakels
Wikiwand - on
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Remove ads