Pieter Naudé - Wikiwand
For faster navigation, this Iframe is preloading the Wikiwand page for Pieter Naudé.

Pieter Naudé

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Pieter Naudé
GeboortenaamPieter Daniël Naudé
OorsprongNamibië
Geboorte11 Junie 1968 (1968-06-11) (51 jaar oud)
Windhoek, Namibië
Beroep(e)Sanger
Genre(s)Pop
Aktiewe jare2003 - nou
EtiketteMaroela, Select
Webwerfpieternaude.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Pieter Daniël Naudé (gebore 11 Junie 1968) is 'n Afrikaanse sanger. Sy selfgetitelde debuutalbum, Pieter Naudé, is in 2006 deur Select-musiek uitgegee.

Naudé is op 11 Junie 1968 in Namibië gebore. Hy matrikuleer is 1986 aan die Hoërskool Windhoek. In 1995 trou hy met Ester. Saam het hulle twee dogters, Daelle en Sunita.

Sy suster, Juanita du Plessis, is ook 'n sanger in eie reg.[1]

Diskografie

  • 2006: Mooiste meisie
  • 2008: Wag vir jou
  • Pieter Naudé

Verwysings

  1. Juanite se boet kán, Beeld, 21 Maart 2006.

Sien ook

Eksterne skakels

{{bottomLinkPreText}} {{bottomLinkText}}
Pieter Naudé
Listen to this article