Pine Valley, Witzenberg
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pine Valley is 'n gemengde woonbuurt in die Koue Bokkeveld, geleë aan die westekant van Wolseley, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit val onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit val.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Pine Valley | |
---|---|
Koördinate: 33°19′46″S 19°19′4″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Kaapse Wynland |
Munisipaliteit | Witzenberg |
Oppervlak | |
• Totaal | 1,10 km2 (0,42 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 340 |
• Digtheid | 3 945/km2 (10 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 59.5% |
• Swart mense | 37.7% |
• Ander | 2.6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 64.4% |
• Xhosa | 23.4% |
• Sotho | 9.0% |
• Ander | 3.2% |
Sluit