Poena is koning
Afrikaanse rolprent / From Wikipedia, the free encyclopedia
Poena is Koning is 'n Afrikaanse sekskomedie rolprent wat op 21 September 2007 vrygestel is. Dit is geregisseer deur Willie Esterhuizen, en die ouderdomsperk is 16 as gevolg van taal en naaktheid.
Kitsfeite Poena is koning, Regisseur ...
Poena is koning | |
---|---|
Regisseur | Willie Esterhuizen |
Draaiboek | Draaiboek: Willie Esterhuizen |
Met | Robbie Wessels Gerhard Odendaal Perlé van Schalkwyk Lizz Meiring Wim Botes Liandi Grobler |
Musiek deur | Toby Esterhuizen Robbie Wessels[1] |
Kinematografie | André van den Heever |
Redigeerder | Pieter Esterhuizen |
Ateljee | Aardbol Films[1] |
Verspreider | Ster-Kinekor |
Uitgereik | 2007 |
Speeltyd | 85 min |
Land | Suid-Afrika |
Taal | Afrikaans |
Sluit