Premiersokkerliga
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Premiersokkerliga is die hoogste sokkerafdeling in Suid-Afrika in die betaalde manskompetisie wat deur die Suid-Afrikaanse Sokkervereniging georganiseer word. Die kompetisie bestaan uit sestien klubs, waar die nommer sestien aan die einde van die seisoen na die Nasionale Eerste Liga relegeer. Die kampioene kwalifiseer vir die CAF Kampioene-liga.
Kitsfeite Sportsoort, Gestig ...
Premiersokkerliga | |
2023–'24-Premiersokkerliga | |
Sportsoort | Sokker |
---|---|
Gestig | 1996 |
Eienaar | Suid-Afrikaanse Sokkervereniging |
Inwydingseisoen | 1996–'97 |
Deelnemende lande | Suid-Afrika |
Aantal spanne | 16 |
Mees onlangse kampioen | Mamelodi Sundowns (2022–'23) |
Verwante kompetisies | Suid-Afrikaanse Beker Nasionale Eerste Liga |
Borg(e) | DStv |
Sluit