Priwolzje-rajon (Astrachan-oblast)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Priwolzje-rajon (Russies: Приволжский район) is 'n administratiewe rajon van Astrachan-oblast, Rusland. Dit lê in die Wolga-rivierdelta in die oblast se suidelike deel en grens an die streek se hoofstad, Astrachan. Dit is die mees bevolkte rajon in die oblast, maar het die kleinste landoppervlakte. Die rajon se setel is die dorp Natsjalowo.
Kitsfeite
Priwolzje-rajon Приволжский район | ||||
Die ligging van Priwolzje-rajon in Astrachan-oblast | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Astrachan-oblast | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1980 | |||
Regering | ||||
Setel | Natsjalowo | |||
Hoof | Dmitri Mazajef | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 62 536 | |||
Volgorde | 1ste | |||
Digtheid | 74,4/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 840,9 km² | |||
Volgorde | 11de | |||
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) | |||
Registrasienommer | 30 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit
Die letterlike betekenis van die rajon se Russiese naam is "naby die Wolga geleë".