Pudimoe
From Wikipedia, the free encyclopedia
Pudimoe is 'n spoorweghalte langs die N18 nasionale pad in die Noordwes, Suid-Afrika. Die naam is afgelei van die Tswanadorp, Pudumong (plek van die wildebees), wat langs die stasie is. Die dorp is noord van Taung.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Pudimoe | |
---|---|
Koördinate: 27°23′0″S 24°43′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distriksmunisipaliteit | Dr. Ruth Segomotsi Mompati |
Plaaslike Munisipaliteit | Groter Taung |
Sluit