Rió Salado
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Río Salado (Spaans: [ˈri.o saˈlaðo], letterlik "sout rivier") is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 1 150 km, is 'n suidwestelike sytak van die Río Paraná. Die Río Salado is die langste en grootste rivier wat net in Argentinië vloei.
Kitsfeite Río Salado ...
Río Salado | |
---|---|
Die Río Salado in Suncho Corral, Argentinië. | |
Die stroomgebied van die Río Salado. | |
Oorsprong | suid van Salta (Argentinië) |
Monding | Río Paraná naby Santa Fe, Argentinië |
Stroomgebied | Argentinië |
Lengte | 1 150 km (710 myl) |
Oorspronghoogte | 5 960 m (19 554 voet) |
Mondinghoogte | 15 m (49 voet) |
Gemiddelde afloop | 170 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 124 199 km² |
Kaart van die Río de la Plata-bekken in Suid-Amerika. |
Sluit
Die Río Salado ontspring net suid van Argentynse stad Salta. Aansluitend vloei die rivier vir 'n kort tyd in 'n oostelike rigting en later in 'n suidoostelike rigting en mond by Santa Fe in die Río Paraná uit.