Riana Nel
From Wikipedia, the free encyclopedia
Riana Nel is 'n Suid-Afrikaanse sangeres wat op 9 November 1981 in Windhoek, Suidwes-Afrika gebore is.[1] Sy sing hoofsaaklik geestelike liedjies in Afrikaans en Engels.[2] Sy wen die ATKV se Crescendo-sangkompetisie in 2000 en stel haar debuutalbum in 2001 vry. Riana is die suster van Nianell, 'n befaamde sangeres in eie reg.
Kitsfeite Gebore, Genres ...
Riana Nel | |
---|---|
Gebore | 9 November 1981 (1981-11-09) (42 jaar oud) Windhoek, Namibië |
Genres | Geestelik |
Beroep(e) | Sangeres |
Etikette | Maranatha, Coleske Artists |
Webwerf | riananel.co.za |
Sluit