Robbie Klay
From Wikipedia, the free encyclopedia
Robbie Klay is 'n Afrikaanse sanger en akteur. Hy sing al van vyfjarige ouderdom en sy eerste album, Kan 'n man dan nie, is uitgereik toe hy slegs 9 jaar oud was. Sy debuut as akteur was in die Afrikaanse TV-drama "Amalia", waar hy die rol van Buks van Wyk, Amalia se seun vertolk het. Hy het ook al op verskeie aktualiteitsprogramme soos Kwela, Geraas, Voorblad en KTV verskyn.
Kitsfeite Gebore, Genres ...
Robbie Klay | |
---|---|
Gebore | 20 Junie 1986 (1986-06-20) (37 jaar oud) Pretoria, Suid-Afrika |
Genres | Pop, country |
Beroep(e) | Sanger, akteur |
Instrumente | Stem |
Jare aktief | 1997–2011 |
Webwerf | robbieklay.com |
Sluit