Saffraan (kleur)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saffraan is die goudgeel kleur van die punt van die saffraanblomdraad, waaruit die spesery saffraan verkry word.
#F4C430 |
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan saffraankleur geproduseer word.
Die eerste opgetekende gebruik van saffraan as 'n kleurnaam in Engels was in 1200.