Saint-Denis, Réunion
From Wikipedia, the free encyclopedia
Saint-Denis is sedert 1738 die hoofstad en grootste stad van Réunion, 'n oorsese gebied van Frankryk in die Indiese Oseaan. Die stad het 'n bevolking van 145 238 in 2012 gehad en 'n oppervlakte van 142,79 km².
- Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Réunion. Vir die stad in Europese Frankryk, sien Saint-Denis, Seine-Saint-Denis.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Réunion |
Koördinate | 20°53′S 55°27′O |
Stigting | 1669 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 142,79 vk km |
Hoogte bo seevlak | 23 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2012) | 145 238 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 000 vk/km |
Tydsone | UTC +04:00 |
Burgemeester | Gilbert Annette |
Amptelike webwerf | saintdenis.re |