Sarah Carter
Kanadese aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarah Carter (gebore 30 Oktober 1980) is 'n Kanadese aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Vow (2012) en in die televisiereekse Dirty Sexy Money (2007), Falling Skies (2011), en Rogue (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Sarah Carter | |
Geboortenaam | Sarah Sanguin Carter |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1980 (1980-10-30) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise, vervaardiger, en regisseuse |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit