Sarah Theron
Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Sarah Theron (gebore 5 Mei 1965) is 'n Afrikaanse sangeres en aktrise.[1][2][3] Sy het in 1979 op veertienjarige ouderdom begin sing vir betaling teen R80 - destyds 'n klein fortuin.[4] Deeglik onderrig in drama het sy een van die land se veelsydigste akteurs geword – van verhoogwerk tot televisiebekendheid, veral om haar rol as Baby Botha in M-Net-televervolgverhaal, Egoli: Plek van goud. Sy het vier jaar op dramaskool deurgebring; twee op Stellenbosch en twee by die Technikon Pretoria.
Kitsfeite Gebore, Beroep(e) ...
Sarah Theron | |
---|---|
Gebore | 5 Mei 1965 |
Beroep(e) | Sangeres, Aktrise en Skrywer |
Webwerf | http://www.sarahtheron.co.za/ |
Sluit