Seshego
From Wikipedia, the free encyclopedia
Seshego is 'n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê direk noord-wes van Polokwane (Pietersburg).
Kitsfeite SeshegoSešego Maboneng, Land ...
Seshego Sešego Maboneng | |
---|---|
Koördinate: 23°51′S 29°23′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Polokwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 28,08 km2 (10,84 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 83 863 |
• Digtheid | 2 987/km2 (7 740/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.2% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 84.5% |
• Tsonga | 3.1% |
• Venda | 2.4% |
• Engels | 2.1% |
• Ander | 8.0% |
Poskode (strate) | 0742 |
Poskode (posbusse) | 0742 |
Skakelkode | 015 |
Sluit
In 2001 het Seshego 'n bevolking van 121,639 mense gehad. Tot 1974 was Seshego die hoofstad van die nie-onafhanklike bantoestan van Lebowa, wat in 1994 afgeskaf is. Die dorp se industrieë produseer voedsel, drank, tabak, tekstiele, kleredrag, leergoedere, hout en houtprodukte, gefabriseerde metaalprodukte, masjinerie, en toerusting. Baie van Seshego se inwoners pendel na Polokwane vir werk.[2]