Setlagole
From Wikipedia, the free encyclopedia
Setlagole is 'n klein nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die N18 nasionale pad gaan deur die dorp. Vanaf Setlagole loop die R507 hoofpad na Delareyville, terwyl die R376 in die rigting van die Botswanagrens gaan.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Setlagole | |
---|---|
Koördinate: 26°16′36″S 25°7′26″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Ratlou |
Oppervlak | |
• Totaal | 30,78 km2 (11,88 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 19 452 |
• Digtheid | 632/km2 (1 640/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 1.2% |
• Swart mense | 98.4% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 91.7% |
• Sotho | 1.9% |
• Engels | 1.7% |
• Ndebele | 1.2% |
• Ander | 3.5% |
Skakelkode | 018 |
Sluit