Sezen Aksu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Fatma Sezen Yıldırım (* 12 Januarie 1973, Denizli), bekend as Sezen Aksu, is 'n Turkse sangeres. Sy is baie gewild in Turkye en buite haar land en word die Koningin van die Turkse pop genoem. Sy het al meer as 40 miljoen albums verkoop.
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Sezen Aksu | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Fatma Sezen Yıldırım |
Gebore | 13 Julie 1954 (1954-07-13) (69 jaar oud) Sarayköy, Denizli, Turkye |
Genres | Jazz, pop, elektro |
Beroep(e) | Sangeres |
Jare aktief | 1975 — hede |
Etikette | DMC (2002–2014) |
Webwerf | sezenaksu.com.tr |
Sluit