Shere
From Wikipedia, the free encyclopedia
Shere is 'n klein woonbuurt in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit het oorspronklik as klein landbouhoewes buite die stad ontstaan, maar het die afgelope 20 jaar totaal verstedelik weens flinke residensiële uitbreiding na die ooste van Pretoria.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Shere | |
---|---|
Die Coleweg ingang by Shere | |
Koördinate: 25°47′30″S 28°21′30″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Hoofplek | Pretoria |
Oppervlak | |
• Totaal | 3,26 km2 (1,26 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 47 |
• Digtheid | 14/km2 (40/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 57,5% |
• Swart mense | 42,6% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 53,2% |
• Engels | 31,9% |
• Zoeloe | 8,5% |
• Noord-Sotho | 2,1% |
• Ander | 4,3% |
Poskode (strate) | 0084 |
Sluit