From Wikipedia, the free encyclopedia
Shropshire (uitgespreek /ˈʃrɒpʃər/) is 'n graafskap in westelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Shrewsbury, Telford en Dawley.
Shropshire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Shropshire | |
Hoofstad | Shrewsbury |
Oppervlakte | 3 487 km² |
Bevolking | 493 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 141 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Shropshire |
Administratiewe setel | Shrewsbury |
ISO 3166-2: | GB-SHR |
Oppervlakte | 3 197 km² |
Bevolking | 307 100 (2011) |
Bevolkingsdigtheid | 96 inw./km² |
Webtuiste | www.shropshire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Shropshire het 'n geskatte bevolking van 493 200 in 2017 gehad (waarvan 97,3% Blank was) en is dus die 42ste grootste graafskap in die land.
Seamless Wikipedia browsing. On steroids.
Every time you click a link to Wikipedia, Wiktionary or Wikiquote in your browser's search results, it will show the modern Wikiwand interface.
Wikiwand extension is a five stars, simple, with minimum permission required to keep your browsing private, safe and transparent.