Soeklig
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Soeklig (of kollig) is 'n apparaat wat 'n uiters helder bron kombineer (tradisioneel 'n koolstofbooglamp) met 'n gespieëlde-paraboliese weerkaatser om 'n kragtige straal van lig van ongeveer parallelle strale in 'n bepaalde rigting te projekteer. Dit is gewoonlik so gebou dat dit omgedraai kan word.