Soekmekaar
nedersetting in Limpopo, Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Soekmekaar (of Morebeng) is 'n dorp geleë in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika, noordwes van Tzaneen. Die dorp is in 1916 gestig.[2]
Kitsfeite Soekmekaar Morebeng, Land ...
Soekmekaar Morebeng | |
---|---|
Koördinate: 23°29′44″S 29°55′45″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Capricorn |
Munisipaliteit | Molemole |
Stigting | 1916 |
Oppervlak | |
• Totaal | 53,31 km2 (20,58 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 371 |
• Digtheid | 44/km2 (110/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 2.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Swart mense | 96.5% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 73.4% |
• Venda | 8.0% |
• Tsonga | 6.9% |
• Afrikaans | 3.1% |
• Ander | 8.6% |
Skakelkode | 015 |
Sluit
Volgens die 2011-sensus het dié klein dorp en omliggende dele 'n bevolking van 2 371 gehad, waarvan 2 289 (96.5%) Swartes was.[1]
Volgens oorlewering is die ou (Afrikaanse) naam afgelei van die insident toe die twee landmeters gedurende mistige weer van mekaar afgedwaal het, en na mekaar moes soek.[2]