Steve Irwin
Was 'n Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder / From Wikipedia, the free encyclopedia
Stephen Robert "Steve" Irwin (22 Februarie 1962 – 4 September 2006), met die bynaam The Crocodile Hunter, was 'n Australiese wildkenner, TV-persoonlikheid en omgewingsbewaarder. Irwin het wêreldwye roem verwerf met die TV-reeks The Crocodile Hunter - 'n dokumentêre reeks wat internasionaal uitgesaai is en waarin hy as mede-gasheer saam met sy vrou Terri opgetree het. Die egpaar het ook Australia Zoo besit en bedryf, wat gestig is deur Irwin se ouers in Beerwah, sowat 80 kilometer (50 myl) noord van Queensland se hoofstad Brisbane.
Kitsfeite Gebore, Sterf ...
Steve Irwin | |
---|---|
Steve Irwin in 2005 | |
Gebore | Stephen Robert Irwin (1962-02-22)22 Februarie 1962 |
Sterf | 4 September 2006 (op 44) Batt Reef, Victoria, Australië |
Nasionaliteit | Australië |
Beroep | Natuurkundige, bioloog, natuurbewaarder, TV-persoonlikheid, herpetoloog |
Bekend vir | The Crocodile Hunter |
Termyn | 1996–2006 |
Eggenoot | Terri Raines (1992–2006; sy dood) |
Kinders | Bindi Sue (* 1998) Robert Clarence (* 2003) |
Ouer(s) | Lyn en Bob Irwin |
Webwerf | crocodilehunter.com |
Sluit