Sunnyside, Pretoria
From Wikipedia, the free encyclopedia
Sunnyside is 'n ou voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is 'n goed ontwikkelde gebied en lê direk oos van die sentrum van die stad. Die gebied word oorheers deur massas buitelandse burgers op soek na werk en 'n beter lewensbestaan as in hulle vaderland.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Sunnyside | |
---|---|
Esselenstraat in Sunnyside | |
Koördinate: 25°45′17″S 28°12′24″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,25 km2 (0,87 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 39 282 |
• Digtheid | 17 459/km2 (45 220/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 8,5% |
• Indiërs/Asiërs | 0,9% |
• Bruin mense | 1,7% |
• Swart mense | 88,4% |
• Ander | 0,6% |
Taal (2011) | |
• Other | 60,4% |
• Engels | 15,9% |
• Noord-Sotho | 13,7% |
• Venda | 10,0% |
Sluit