Swjatoslaf I van Kiëf
From Wikipedia, the free encyclopedia
Swjatoslaf I (Russies: Святослав) (±942 – 972) was van 962 tot met sy dood in 972 grootprins van Kiëf-Roes. Hy was die seun van Igor en Olga en was bekend vir sy veldtogte na die ooste en suide om sy grondgebied uit te brei.
Meer inligting Swjatoslaf I Grootprins van Kiëf ...
Swjatoslaf I Grootprins van Kiëf |
---|
Sluit