Telstar
From Wikipedia, the free encyclopedia
Telstar is 'n Nederlandse sokkerspan wat in die Eerste divisie speel. Die span speel sy tuiswedstryde in die TATA Steel Stadion in Velsen (kapasiteit: 3000 sitplekke). Die klub is 'n kombinasie van Stormvogels en VSV (wat in 1938 die KNVB-Beker het gewen).