The Virgin in the Garden
From Wikipedia, the free encyclopedia
The Virgin in the Garden is 'n roman deur A.S. Byatt wat die eerste keer in 1978 gepubliseer is. Dit speel af in dieselfde jaar as die kroning van Elizabeth II, en het veral te doen met 'n toneelstuk oor Elizabeth I wat binne in die roman opgevoer word.
Kitsfeite The Virgin in the Garden, Letterkunde-portaal ...
The Virgin in the Garden | |
---|---|
Skrywer | A.S. Byatt |
Land | Verenigde Koninkryk |
Taal | Engels |
Genre | Realistiese roman |
Uitgewer | |
Uitgegee | 1978 |
Medium | Druk (gebind & sagteband) |
Vervolg | Still Life |
Sluit
Die verhaal en omstandighede van die fiktiewe Potter-gesin word in afsonderlike hoofstukke tydens hierdie roman ondersoek.
The Virgin in the Garden is die eerste roman in 'n kwartet van sogenaamde "Frederica Potter"-romans, en word opgevolg deur Still Life (1985), Babel Tower (1996) en A Whistling Woman (2002).