Themba Godi
From Wikipedia, the free encyclopedia
Nelson Themba Godi (* 10 Augustus 1966 in Matsabana naby Bushbuckridge, Mpumalanga, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en onderwyser en lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African People's Convention.
Kitsfeite Persoonlike besonderhede, Gebore ...
Themba Godi | |
Lid van die Nasionale Vergadering | |
Ampsbekleƫr | |
Termynaanvang 21 Mei 2014 | |
Persoonlike besonderhede | |
---|---|
Gebore | 10 Augustus 1966 (1966-08-10) (57 jaar oud) |
Politieke party | African People's Convention (4 September 2007 - nou) Pan Africanist Congress of Azania (-2007) |
Diens/Tak | Polokwane |
Sluit