Thokoza
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thokoza (somtyds Tokoza gespel) is 'n township suidoos van Alberton, Gauteng, wat in 1973 gestig is. Die township het 105 827 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,13% swartmense was.[1] 40,2% van Thokoza se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Thokoza | |
---|---|
Township | |
Koördinate: 26°20′12″S 28°8′48″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Metropolitaanse Munisipaliteit | Ekurhuleni |
Stigting | 1973 |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,43 km2 (3,64 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 105 827 |
• Digtheid | 11 227/km2 (29 080/vk. myl) |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit