Tommie Meyer
From Wikipedia, the free encyclopedia
Thomas William Seymour Meyer (beter bekend as Tommie Meyer) was 'n Suid-Afrikaanse rolprentvervaardiger, wat menigmaal met Jamie Uys en op sy eie onder die naam Tommie Meyer Films Suid-Afrikaanse rolprente vervaardig het.
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Tommie Meyer | |
Geboortenaam | Thomas William Seymour Meyer |
---|---|
Geboorte | 28 Februarie 1928 |
Sterfte | 6 November 2017 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep(e) | Rolprentregisseur en -vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit