Tuli-blok
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tuli-blok is 'n streek in die ooste van Botswana in die Sentraal distrik met Mahalapye as vernaamste sentrum. Dit is 'n streek veral bekend om sy wildsafari's.