Tuu-tale
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tuu-tale, ook Taa-ǃKwi genoem, is ’n taalfamilie wat uit twee takke bestaan en in Suid-Afrika en Botswana gepraat word of gepraat is. Die verband tussen die twee takke, Taa en ǃKwi, word nie betwyfel nie, maar dit is nie naby nie. Die naam Tuu kom van die woord vir "mens" wat in albei takke aangetref word.
Kitsfeite Taa-ǃKwi ...
Tuu Taa-ǃKwi | |
---|---|
Geografiese verspreiding: |
Suid-Afrika Botswana |
Genetiese klassifikasie: |
Primêre taalfamilie Tuu |
Onderafdelings: |
Taa
ǃKwi
|
Tuu-tale in pienk. |
Sluit