Tweede Kamer van die Stategeneraal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Tweede Kamer van die Stategeneraal (Nederlands: Tweede Kamer der Staten-Generaal) is een van die twee Kamers van die Nederlandse volksverteenwoordiging, die Stategeneraal van Nederland (die andere Kamer is die Eerste Kamer van die Stategeneraal). Die Tweede Kamer bestaan sedert 1815 en is gevestig in die administratiewe hoofstad Den Haag. Hierdie Kamer het 150 lede en word regstreeks deur die bevolking verkies. Die voorsitter is Martin Bosma (PVV). Die Tweede Kamer is die belangrikste Kamer. So het die Tweede Kamer die reg om besluite te wysig en in te dien, maar die Eerste Kamer nie.
Nederlandse politiek |
Stategeneraal Eerste Kamer Tweede Kamer Provinsiale State Munisipale raad |
Koning Eerste minister Kabinet Gedeputeerde State Kommissaris van die Koning Kollege van burgemeester en wethouders Burgemeester |
Hoge Raad Raad van State Algemene Rekenkamer Nasionale Ombudsman Waterskap |
Politici Politieke partye |
Verkiesings |