Umzinto
From Wikipedia, the free encyclopedia
Umzinto is 'n dorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 10 km binneland toe van Park Rynie geleë.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Umzinto | |
---|---|
Koördinate: 30°19′S 30°40′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Distrik | Ugu |
Munisipaliteit | uMdoni |
Oppervlak | |
• Totaal | 12,49 km2 (4,82 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 16 205 |
• Digtheid | 1 297/km2 (3 360/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.4% |
• Indiërs/Asiërs | 41.7% |
• Bruin mense | 1.9% |
• Swart mense | 55.2% |
• Ander | 0.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 47.9% |
• Zoeloe | 40.0% |
• Xhosa | 8.9% |
• Ander | 3.1% |
Poskode (strate) | 4200 |
Skakelkode | 039 |
Sluit
Dit is in 'n landbougebied waar suikerrriet verbou word, en die dorp is as sentrum vir die suikermeule gestig. Die eerste publieke maatskappy in Natal is in 1858 by Umzinto opgerig.