Vegvliegtuig
vliegtuigklas wat ontwerp is om ander vliegtuie in lug-tot-lug-gevegte te betrek / From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Vegvliegtuig is 'n spesiale vliegtuig wat ten doel het om lugoorheersing (of lugsuperioriteit) te behaal in 'n gewapende konflik. Vegvliegtuie kan beide aanvallend en verdedigend ontplooi word.