Villiersdorp
From Wikipedia, the free encyclopedia
Villiersdorp is geleë in die Wes-Kaap, in die streek genaamd die Overberg, naastenby 96 km vanaf Kaapstad, en ongeveer 355 meter bo seevlak. Die dorp lê tussen die Waterval- en Baviaansberge aan die noordwestekant van die vallei, met die Theewaterskloofdam na die suide. Villiersdorp staan ook bekend as die 'pêrel van die Overberg' of die 'trots van die Overberg'.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Villiersdorp | |
---|---|
Oosaansig van Villiersdorp, vanaf die Baviaansberge, met Blokkop in die agtergrond. | |
Koördinate: 33°59′S 19°17′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Theewaterskloof |
Stigting | 1841[1] |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,89 km2 (1,12 vk. myl) |
Hoogte | 466 m (1 529 ft) |
Bevolking (2011)[2] | |
• Totaal | 10 004 |
• Digtheid | 3 462/km2 (8 970/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 12.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 44.7% |
• Swart mense | 40.3% |
• Ander | 2.3% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 56.5% |
• Xhosa | 24.6% |
• Sotho | 12.8% |
• Engels | 3.4% |
• Ander | 2.7% |
Poskode (strate) | 6848 |
Skakelkode | 028 |
Sluit