Vlag van Abchasië
Nasionale vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Abchasië is op 23 Julie 1992 in gebruik geneem. Die vlag vertoon sewe afwisselende bane in groen en wit met ’n rooi skildhoek waarop ’n oop wit hand met sewe vyfpuntige sterre in ’n halfmaanvorm daarbo vertoon word.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 23 Julie 1992[1] |
Ontwerp | Sewe horisontale bane afwisselend in groen en wit met ’n rooi skildhoek waarop ’n oop wit hand met ’n halfsirkel van sewe vyfpuntige sterre daarbo vertoon. |
Ontwerp deur | V. Gamgia |
Sluit