Vlag van Puntland
vlag / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Puntland is die staatsvlag van Puntland, 'n outonome staat in die noordooste van Somalië.
Kitsfeite Goedgekeur, Ontwerp ...
Goedgekeur | 22 Desember 2009 |
---|---|
Ontwerp | ’n Horisontale driekleur van blou, wit en groen met ’n wit ster aan die bokant. |
Sluit