Vuisbal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Vuisbal is 'n sportsoort, soortgelyk aan vlugbal, waar twee spanne 'n bal oor 'n net speel. Dit is 'n vinnige en aanskoulike sport en die bal kan tot 120 km/u bereik.