Walter Brennan
From Wikipedia, the free encyclopedia
Walter Brennan (25 Julie 1894 – 21 September 1974) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Westerner (1940), Sergeant York (1941), To Have and Have Not (1944), en Rio Bravo (1959).
Kitsfeite Nasionaliteit, Kinders ...
Walter Brennan | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1925–1974 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit