Hidrobroomsuur
sterk suur wat gevorm word deur die diatomiese molekule waterstofbromied (HBr) in water op te los. / From Wikipedia, the free encyclopedia
Hidrobroomsuur is 'n sterk suur wat gevorm word deur die diatomiese molekule waterstofbromied (HBr) in water op te los. "Konstantkokende" hidrobroomsuur is 'n waterige oplossing wat teen 124,3 °C distilleer en 47,6% HBr per massa bevat, wat 8,77 mol/L is. Hidrobroomsuur het 'n pKa van -9, wat dit 'n sterker suur maak as soutsuur, maar nie so sterk soos hidrojodsuur nie. Hidrobroomsuur is een van die sterkste minerale sure[Nota 1] wat bekend is.
Meer inligting Algemeen, Fasegedrag ...
Algemeen | |
---|---|
Naam | Hidrobroomsuur |
Ander name | Hidroniumbromied |
Chemiese formule | HBr |
Molêre massa | 80,91 g•mol-1 |
CAS-nommer | 10035-10-6 |
Voorkoms | kleurlose vloeistof |
Reuk | skerp |
Fasegedrag | |
Smeltpunt | -11 °C |
Kookpunt | 122 °C teen 700 mmHg |
Digtheid | 1,768 g•cm-3 |
Oplosbaarheid | 2,21kg•L-1 |
Viskositeit | 0,84 cP (-75 °C) |
Termodinamies | |
ΔfHɵ | 198,7 J•mol-1 |
Warmtekapasiteit | 29,1 J•K-1•mol-1 |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | −9[1] |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Sluit