Whittlesea
From Wikipedia, the free encyclopedia
Whittlesea (vroeër bekend as Bulhoek) is 'n dorp in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Onder die vorige politieke bedeling (tot 1994) was dit in die noordwestelike uithoek van die Ciskei-tuisland geleë. Die naaste groot dorp is Komani (voorheen Queenstown), 37 km noordoos hiervan.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Whittlesea | |
---|---|
Koördinate: 32°10′0″S 26°49′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Chris Hani |
Munisipaliteit | Enoch Mgijima |
Stigting | 1847 |
Oppervlak | |
• Totaal | 15,37 km2 (5,93 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 14 756 |
• Digtheid | 960/km2 (2 500/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 93.3% |
• Engels | 2.5% |
• Ander | 4.2% |
Poskode (strate) | 5360 |
Poskode (posbusse) | 5360 |
Skakelkode | 045 |
Sluit