Wikimedia Broeikas
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Wikimedia Broeikas (Engels: Wikimedia Incubator) is 'n Wiki van die Wikimedia Stigting, wat gebruik word om kandidate vir nuwe weergawes van bestaande Wikimediaprojekte te toets. Daaronder val onder meer voorgestelde weergawes van Wikipedia in nuwe tale.
Wikimedia Broeikas | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Veeltalig, hoofsaaklik Engelstalig |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Huidige status | Aktief |
URL | http://incubator.wikimedia.org |